Die Tyd Vlieg Verby episode artwork

EPISODE · Apr 27, 2025 · 2 MIN

Die Tyd Vlieg Verby

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJakobus 4:13-14 Kom nou, julle wat sê: “Vandag of môre sal ons na dié en dié stad toe gaan en ’n jaar lank daar bly, ons sal sake doen en wins maak.” Julle weet nie eers wat die lewe môre vir julle inhou nie! Julle is soos die oggendmis – dis vir ’n rukkie sigbaar, en dan is dit weer weg. Stel jou voor dat jy 'n uurglas het waar elke sandkorrel een uur van die tyd wat jy op hierdie aarde oor het, verteenwoordig. Jy tel die uurglas op, draai dit om en die sand begin van bo na onder val. Waaraan dink jy nou, terwyl jy op daardie beeld fokus?Daar is net so ‘n handjievol sandkorrels in daardie uurglas oor. Daar is net soveel ure in jou lewe oor. Wanneer hulle verby is, is hulle vir altyd verby. Dit laat jou dink, nie waar nie? Hoe gaan jy daardie tyd spandeer? Hoe spandeer jy op die oomblik daardie kosbare tyd?Moet ons nog 'n vervelige video oor katte of honde of perde op TikTok kyk, of op die vloer gaan sit en met ons kinders of kleinkinders speel?Moet ons nog 'n herhaling van ons gunsteling program op Netflix kyk, of moet ons luister na wat ons wederhelf vir ons probeer vertel oor hulle dag, oor hoe hulle voel en wat hulle op die hart het?Jakobus 4:13-14 Kom nou, julle wat sê: “Vandag of môre sal ons na dié en dié stad toe gaan en ’n jaar lank daar bly, ons sal sake doen en wins maak.” Julle weet nie eers wat die lewe môre vir julle inhou nie! Julle is soos die oggendmis – dis vir ’n rukkie sigbaar, en dan is dit weer weg. Maar, weet jy my vriend, dat in hierdie postmoderne wêreld waar kommunikasie met enige persoon ter wêreld blitsvinnig moontlik is, glip tyd deur ons vingers, terwyl ons vashou aan dinge wat eenvoudig nie saak maak nie. Sit jou slimfoon weg. Leef in die hede … want sien jy: daar val nog 'n sandkorrel!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. 2Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 27, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Jakobus 4:13-14 Kom nou, julle wat sê: “Vandag of môre sal ons na dié en dié stad toe gaan en ’n jaar lank daar bly, ons sal sake doen en wins maak.” Julle weet nie eers wat die lewe môre vir julle inhou nie! Julle is soos die oggendmis – dis vir ’n rukkie sigbaar, en dan is dit weer weg. Stel jou voor dat jy 'n uurglas het waar elke sandkorrel een uur van die tyd wat jy op hierdie aarde oor het, verteenwoordig. Jy tel die uurglas op, draai dit om en die sand begin van ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Die Tyd Vlieg Verby

0:00 2:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 27, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!