Die Vermenigvuldigingsfaktor episode artwork

EPISODE · Nov 26, 2024 · 2 MIN

Die Vermenigvuldigingsfaktor

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHandelinge 9:31 En die gemeentes deur die hele Judea en Galilea en Samaria het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder. Volgens die media is die kerk besig om te sterf. Dit laat menige belangegroepe van vreugde juig. Wat egter selde genoem word, is dat die kerk in baie dele van die wêreld vandag floreer, en inderdaad groei.So, wat dink jy? Is jy opgewonde om te sien hoe meer mense na Jesus kom, of sien jy dit dalk as die horlosie wat teruggedraai word na die slegte ou dae? In watter kamp jy ook al is, onthou dat Christene dwarsdeur die wêreld dié mense was wat weeshuise, hospitale, skole, universiteite, sorg vir armes, vir mense wat deur die gemeenskap na die kantlyn geskuif is, begin het.Die probleem is egter dat sogenaamde Christene deur die eeue hulself ook sleg gedra het. Die Kruistogte – verskriklik! Die inkwisisie – afgryslik! Moderne finansiële en kindermishandeling skandale – gewetenloos! Daarenteen, al het God se kinders, ook deur die eeue, soveel goed gedoen, soos hulle vandag nog doen – is dít grootliks ongesiens.So, wat is die oorsaak dat een kerk groei, terwyl die volgende op die wingerdstok verlep? Ons het gister alreeds na hierdie gedeelte gekyk:Handelinge 9:31 En die gemeentes deur die hele Judea en Galilea en Samaria het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder.Sommige mense sê dat die vroeë kerk destyds ‘n herlewing beleef het. Nouja, wat lees ons in hierdie versie? Wat het veroorsaak dat die gelowiges wat van huis tot huis bymekaar gekom het, vermeerder het? Wel, hulle het vrede gehad, hulle het God geëer en gehoorsaam en daarom is hulle deur sy Heilige Gees geseën en bemagtig.Dit blyk dat herlewing plaasvind wanneer Christene begin om God te eer en sy Woord te gehoorsaam!En dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 26, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Handelinge 9:31 En die gemeentes deur die hele Judea en Galilea en Samaria het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder. Volgens die media is die kerk besig om te sterf. Dit laat menige belangegroepe van vreugde juig. Wat egter selde genoem word, is dat die kerk in baie dele van die wêreld vandag floreer, en inderdaad groei. So, wat dink jy? Is jy opgewonde om te sie...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Vermenigvuldigingsfaktor

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 26, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!