Die Versekering van Verlossing episode artwork

EPISODE · Apr 25, 2024 · 3 MIN

Die Versekering van Verlossing

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 5:24 “Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan. Baie mense verstaan die enigste vereiste vir toegang tot die ewige lewe heeltemal verkeerd. Sommige sê, ek is nie so 'n slegte mens nie. Ek behoort reg te wees. Terwyl ander wonder, sal ek uiteindelik goed genoeg wees?Wel, is jy goed genoeg? Ek is nie; en wat meer is, ek sal nooit wees nie. Nouja, ek is nie so 'n slegte mens nie. Ek het tot dusver 'n redelik ordentlike lewe gelei en dieselfde is waarskynlik van jou ook waar. Maar nie een van ons het 'n lewe geleef wat goed genoeg vir God is nie. Ons het almal gesondig en skiet tekort aan sy heerlikheid. Sy standaard is absolute volmaaktheid.En dis hoekom Jesus vir jou en vir my na hierdie aarde gekom het; om aan die Kruis te sterf om die prys wat God se geregtigheid vir ons sonde eis, te betaal. Hy het weer opgestaan om ons die gawe van 'n nuwe lewe hier op aarde en die ewige lewe in sy Teenwoordigheid te gee.Hoe ontvang ons hierdie sekerheid van die ewige lewe? Deur harder te werk? Deur 'n goeie mens te wees? Nee, my vriend, hier is die antwoord in Jesus se eie woorde:Johannes 5:24 “Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan.Ons ontvang die ewige lewe bloot deur in Jesus te glo. Deur geloof in die prys wat Hy aan die Kruis betaal het; deur geloof in die feit dat ons skuld en die oordeel wat óns verdien, op Hom geval het. Ons het die ewige lewe deur geloof in die Seun van God.Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan.Deur geloof. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 25, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 5:24 “Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan. Baie mense verstaan die enigste vereiste vir toegang tot die ewige lewe heeltemal verkeerd. Sommige sê, ek is nie so 'n slegte mens nie. Ek behoort reg te wees. Terwyl ander wonder, sal ek uiteindelik goed genoeg wees? Wel, is jy goed genoeg? Ek is nie; en wat meer is, ek sal nooi...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Versekering van Verlossing

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 25, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!