Die Vrou se Plig Teenoor Haar Gesin episode artwork

EPISODE · Oct 4, 2025 · 2 MIN

Die Vrou se Plig Teenoor Haar Gesin

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 31: 25 – 29 Sy het innerlike krag en waardigheid. Sy is nie bekommerd oor die toekoms nie. Sy praat met wysheid, sy gee raad saam met liefde. Sy hou toesig oor alles wat in haar huis gebeur. Sy verdra nie luiheid nie. Haar kinders staan op en prys haar. Haar man spog met haar: “Daar is baie knap vroue, maar jy is die beste van almal!” (NLV) Jare gelede het vroue geen regte gehad nie. Hulle was bloot die besittings van hulle vaders en later van hul mans. Gelukkig is daar groot vooruitgang gemaak ten opsigte van die regte van vroue, en daar is seker nóg wette in die toekoms in die vooruitsig. En tog wonder ek soms of ons in sommige opsigte nie heeltemal reg verstaan het wat dit beteken nie...Moet 'n vrou dieselfde geleenthede as 'n man hê? Absoluut. Moet sy gelyke betaling vir gelyke werk kry? Natuurlik! Maar wat van 'n vrou se plig teenoor haar gesin? Ons het gister oor 'n man se plig gepraat, maar dinge word baie moeiliker vir die vrou, aangesien sy immers kinders baar; en die feit dat die kinders gedurende hul eerste jare baie afhanklik van haar is.Om daardie balans reg te kry, is nie maklik nie. Ongelukkig het sommige vroue se loopbane vir hulle so belangrik geword, dat hulle dít eerste gestel het en hul plig teenoor hulle gesinne begin afskeep het. Ons verstaan dat daar ‘n heftige reaksie was op die idee dat vroue, as die swakker geslag, ook die mindere vennoot in die huwelik is. So, wat is God se siening?Spreuke 31:25-29 Sy het innerlike krag en waardigheid. Sy is nie bekommerd oor die toekoms nie. Sy praat met wysheid, sy gee raad saam met liefde. Sy hou toesig oor alles wat in haar huis gebeur. Sy verdra nie luiheid nie. Haar kinders staan op en prys haar. Haar man spog met haar: “Daar is baie knap vroue, maar jy is die beste van almal!” (NLV)Wat 'n kragtige en positiewe siening oor vroulikheid. Elke vrou het 'n plig teenoor haar man en haar gesin. Kom dames, kry die regte perspektief op die lewe!Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 4, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Spreuke 31: 25 – 29 Sy het innerlike krag en waardigheid. Sy is nie bekommerd oor die toekoms nie. Sy praat met wysheid, sy gee raad saam met liefde. Sy hou toesig oor alles wat in haar huis gebeur. Sy verdra nie luiheid nie. Haar kinders staan op en prys haar. Haar man spog met haar: “Daar is baie knap vroue, maar jy is die beste van almal!” (NLV) Jare gelede het vroue geen regte gehad nie. Hulle was bloot die besittings van hulle vaders en later van hul mans. Gelukkig...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Vrou se Plig Teenoor Haar Gesin

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 4, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!