Die Ware Christelike Lewe episode artwork

EPISODE · Jul 2, 2025 · 3 MIN

Die Ware Christelike Lewe

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke10:9-11 Wie opreg leef, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind. Wie sy oë sluit vir die waarheid, veroorsaak smart; en wie aanhou onsin praat, kom self tot 'n val. Die woorde van die regverdige bring lewe en geluk; agter die mooi woorde van die goddeloses steek daar geweld. Egtheid en integriteit is eienskappe wat die meeste van ons baie hoog ag. Ongelukkig word ordentlikheid en waarheid deesdae deur 'n wêreld wat meer belangstel in persoonlike gewin, geminag en afgeskiet.Dit is natuurlik niks nuuts nie. In die laat 18de eeu het slawehandel nog ‘n groot deel van die Britse ekonomie uitgemaak. Die transatlantiese slawehandel was 'n wrede winsgewende bedryf wat ook miljoene mense uit Afrika ingesluit en ontwortel het.‘n Britse politikus en toegewyde Christen, William Wilberforce, was ‘n leiersfiguur in die beweging om slawehandel af te skaf. Ten spyte van geweldige teenstand van diegene wat uit die handel voordeel getrek het, was Wilberforce onwrikbaar in sy oortuiging dat slawerny moreel verkeerd was.Die meerderheid mense het hom uit eie finansiële belang teëgestaan. Maar in 1807 het die Britse parlement uiteindelik die Slawehandelswet goedgekeur en daardeur slawehandel dwarsdeur die Britse Ryk onwettig verklaar.Daar gaan tye wees wanneer jou eerlikheid en algemene ordentlikheid ook deur ander mense verwerp gaan word wanneer dit met hulle belange bots. So luister wat staan in: Spreuke 10:9-11 Wie opreg leef, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind. Wie sy oë sluit vir die waarheid, veroorsaak smart; en wie aanhou onsin praat, kom self tot 'n val. Die woorde van die regverdige bring lewe en geluk; agter die mooi woorde van die goddeloses steek daar geweld.Wees betroubaar. Wees eg. Wees dieselfde mens in die openbaar, as wat jy is, wanneer niemand jou sien nie. Leef eerlik, sonder skynheiligheid, selfs wanneer mense onredelik teenoor jou is. Ja, veral dan, want op die ou end sal die waarheid seëvier.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Spreuke10:9-11 Wie opreg leef, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind. Wie sy oë sluit vir die waarheid, veroorsaak smart; en wie aanhou onsin praat, kom self tot 'n val. Die woorde van die regverdige bring lewe en geluk; agter die mooi woorde van die goddeloses steek daar geweld. Egtheid en integriteit is eienskappe wat die meeste van ons baie hoog ag. Ongelukkig word ordentlikheid en waarheid deesdae deur 'n wêreld wat meer belangstel in persoonlike ge...

NOW PLAYING

Die Ware Christelike Lewe

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 2, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailSpreuke10:9-11 Wie opreg leef, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind. Wie sy oë sluit vir die waarheid, veroorsaak smart; en wie aanhou onsin praat, kom self tot 'n val. Die woorde van die regverdige bring lewe en...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!