DIE WEBLEY deur Piet Steyn episode artwork

EPISODE · Apr 10, 2014 · 40 MIN

DIE WEBLEY deur Piet Steyn

from Radioteater · host RSG

Die beskikbaarstelling van artiretrovirale middels sedert 2008 help op 'n ingrypende wyse om vigssterftes in Suid-Afrika te verminder. Nogtans kondig Statistiek Suid-Afrika in Mei 2013 aan dat daar reeds 5,26 miljoen mense met MIV/vigs in die land is—tien persent van die bevolking. En wat meer is, die syfer styg steeds. Piet Steyn speek die MIV/Vigs probleem subtiel aan en tog is daar 'n dringendheid, 'n waarskuwing vir almal wat nie bewus is van die erns van die probleem in ons land nie.

NOW PLAYING

DIE WEBLEY deur Piet Steyn

0:00 40:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 40 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on April 10, 2014.

What is this episode about?

Die beskikbaarstelling van artiretrovirale middels sedert 2008 help op 'n ingrypende wyse om vigssterftes in Suid-Afrika te verminder. Nogtans kondig Statistiek Suid-Afrika in Mei 2013 aan dat daar reeds 5,26 miljoen mense met MIV/vigs in die land...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!