EPISODE · Oct 13, 2023 · 1 MIN
Die week se aanwysers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die week het begin met heelwat onsekerheid oor gebeure in die midde-ooste en wat dit vir wêreldmarkte kan inhou. Aan die einde van die week is die goudprys hoër, olieprys laer en die rand ʼn bietjie sterker teen die dollar. Daar was ook ʼn paar ander aanwysers van hoe die ekonomie vaar. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die week se aanwysers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.