Die weg van almal op aarde: Voorbereidings vir jou dood episode artwork

EPISODE · Sep 24, 2024 · 45 MIN

Die weg van almal op aarde: Voorbereidings vir jou dood

from Radio Scriptura · host Scriptura

Paulus sê in Romeine 14:8 "Want as ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here; of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here." Hoe sterf ons tot eer van die Here? Hoe moet die lewe van die gelowige ingerig wees om gereed te wees vir die dood?  Kyk na Paulus se nalatenskap vir Timoteus en Titus.  Is daar 'n groter nalatenskap vir jou kinders as jou getuienis van die evangelie?  "Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins, skryf  Paulus aan die Filippense. Moet ons hulde verkondig aan die afgestorwenes, of liewer die evangelie brng as troos? 

NOW PLAYING

Die weg van almal op aarde: Voorbereidings vir jou dood

0:00 45:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 45 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on September 24, 2024.

What is this episode about?

Paulus sê in Romeine 14:8 "Want as ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here; of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here." Hoe sterf ons tot eer van die Here? Hoe moet die lewe van die...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!