Die weg van almal op aarde:  Wanopvattings oor die dood episode artwork

EPISODE · Sep 17, 2024 · 37 MIN

Die weg van almal op aarde: Wanopvattings oor die dood

from Radio Scriptura · host Scriptura

Waar die woord van God nie gepredik word nie, neem mense verskillende wanopvattings as waarheid aan, en leef steeds in vrees vir die dood.  "Ware troos verg waarheid",  sê Nikolaas Pienaar. Verskuif ons ons vertroue na geliefdes wat afgesterf het, omdat ons wanopvattings het oor waar hulle siele heengaan na hulle afsterwe?  Treur ons soms soos mense wat nie hoop het nie, omdat ons nie bybelse insig het oor waar die ontslapenes hulself bevind nie?  Is die dood die einde van jou lewe, of is daar lewe na die dood?  

NOW PLAYING

Die weg van almal op aarde: Wanopvattings oor die dood

0:00 37:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 37 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on September 17, 2024.

What is this episode about?

Waar die woord van God nie gepredik word nie, neem mense verskillende wanopvattings as waarheid aan, en leef steeds in vrees vir die dood.  "Ware troos verg waarheid",  sê Nikolaas Pienaar. Verskuif ons ons vertroue na geliefdes wat afgesterf het,...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!