EPISODE · Aug 16, 2023 · 2 MIN
Die werkloosheidskoers is laer (niemand is seker hoekom nie)
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het gister die tweede kwartaal se arbeidsmag opname data bekend gemaak en dit het ʼn bietjie goeie nuus in gehad. Die amptelike werkloosheidskoers het met 0,3 persentasiepunte afgeneem vanaf 32,9% in die eerste kwartaal tot 32,6%. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die werkloosheidskoers is laer (niemand is seker hoekom nie)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.