Die werkloosheidskoers is skrikwekkend, en gaan waarskynlik nog verder styg episode artwork

EPISODE · Dec 1, 2021 · 2 MIN

Die werkloosheidskoers is skrikwekkend, en gaan waarskynlik nog verder styg

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Statistieke Suid-Afrika het gister aangekondig dat die werkloosheidskoers in die derde kwartaal verder toegeneem het en nou op 34,9% staan. Volgens die breë definisie, wat ook ontmoedigde werksoekers insluit, is die werkloosheidskoers 46,6%. Dit is skrikwekkend en onvolhoubaar, en ongelukkig gaan dit waarskynlik nog verder versleg. Daar is ʼn paar redes daarvoor.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 1, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Die werkloosheidskoers is skrikwekkend, en gaan waarskynlik nog verder styg

0:00 2:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on December 1, 2021.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!