DIE WILDSBOUDJIE deur Fritz Steyn episode artwork

EPISODE · Dec 30, 2021 · 52 MIN

DIE WILDSBOUDJIE deur Fritz Steyn

from Radioteater · host RSG

Die lollery begin wanneer dominee Gompul ongemaklike vrae het oor ‘n wildsboudjie wat spesiaal vir hom voorgesit word. Hy kuier op die plaas van Sarel du Plessis en sy dogter Lettie. Sarel wil die onderwerp van die oorsprong van die wildsboud vermy, en probeer elke keer die gesprek in ‘n ander rigting stuur. Want die jagseisoen is toe – en Sarel weet hy is in die moeilikheid as iemand uitvind hy het ‘n bok geskiet. Dan begin die buurman, Abel Potgieter, ook vrae vra. Daar is meer geheime as wat dit op die oog af lyk. Wanneer die polisieman ook opdaag, raak sake net verder deurmekaar. Die rol van Sarel du Plessis word vertolk deur Dana Niehaus; sy dogter Lettie is Bettie Kemp, die dominee is Kosie Eloff; die buurman Abel is Hennie Oosthuizen en Elsa is Janine Pretorius. Die stemme van Lochner de Kock en Charl van Heyningen kan ook gehoor word.

NOW PLAYING

DIE WILDSBOUDJIE deur Fritz Steyn

0:00 52:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 52 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on December 30, 2021.

What is this episode about?

Die lollery begin wanneer dominee Gompul ongemaklike vrae het oor ‘n wildsboudjie wat spesiaal vir hom voorgesit word. Hy kuier op die plaas van Sarel du Plessis en sy dogter Lettie. Sarel wil die onderwerp van die oorsprong van die wildsboud vermy,...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!