Die wisselkoers, die verkiesing, en die MBK episode artwork

EPISODE · May 30, 2024 · 2 MIN

Die wisselkoers, die verkiesing, en die MBK

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Gister in die ry om te stem vra iemand my of die rand al begin val het. Dit is so dat sentiment, veral rondom ʼn verkiesing, ʼn rol kan speel, maar toe dink ek dit is dalk interessant om te praat oor die faktore wat die wisselkoers bepaal. Dit is nou nie hierdie week se veranderinge nie in die rand-dollar koers nie, maar die onderliggende, fundamentele drywers van die wisselkoers. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 30, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Die wisselkoers, die verkiesing, en die MBK

0:00 2:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on May 30, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!