Diepe Waters episode artwork

EPISODE · Mar 10, 2026 · 3 MIN

Diepe Waters

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 20:5 Wat ’n mens dink, is onpeilbare diep waters, maar verstandiges sal voordeel daaruit trek. Het jy al opgemerk hoe onvoorspelbaar mense kan wees? Alles gaan goed, en dan...is daar skielik ‘n uitbarsting! Iets het hulle onverwags laat reageer, en hulle ontplof sommer. Wat het hier gebeur?Dis vreemd. Ons sien mense se uiterlike, maar alles wat regtig vir hulle saak maak, gebeur aan die binnekant. En, soos ons gister gesien het, bly 'n persoon se innerlike wese; hul innerlike lewe; hul diepste emosies; hulle seer; hulle geheime vir ons oë verborge.Ons maak soms ‘oop’ vir ander, maar meestal is dit net vir een of twee mense wat werklik na aan ons is. Ons ontbloot selde ons siele aan die wêreld. En netso is ander mense ook maar geslote boeke.Wat veroorsaak dat ons mense verkeerd hanteer? Ons oordeel mense op hul uiterlike – op dit wat hulle sê en doen en hoe hulle lyk – sonder om 'n poging aan te wend om uit te vind wat aan die binnekant aangaan en wat hulle gedrag veroorsaak. Hoe kan ons ten spyte van hulle negatiewe optrede, bedagsaam wees en empatie en liefde teenoor hulle bewys?Ons het ongelukkig ook elkeen self karakterfoute; ons het elkeen letsels uit die verlede, miskien selfs gapende wonde in ons siele – wat beïnvloed hoe ons teenoor hulle gaan optree.Spreuke 20:5 Wat ’n mens dink, is onpeilbare diep waters, maar verstandiges sal voordeel daaruit trek.Wat in elke persoon se hart aangaan, waaraan hy dink, is inderdaad verborge. So miskien kan ons volgende keer as iemand verkeerd optree: stop, vrae vra, empatie toon, die tyd neem en met liefde uitvind wat agter sy masker aangaan.Wat ’n mens dink, is onpeilbare diep waters, maar verstandiges sal voordeel daaruit trek.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 10, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Spreuke 20:5 Wat ’n mens dink, is onpeilbare diep waters, maar verstandiges sal voordeel daaruit trek. Het jy al opgemerk hoe onvoorspelbaar mense kan wees? Alles gaan goed, en dan...is daar skielik ‘n uitbarsting! Iets het hulle onverwags laat reageer, en hulle ontplof sommer. Wat het hier gebeur? Dis vreemd. Ons sien mense se uiterlike, maar alles wat regtig vir hulle saak maak, gebeur aan die binnekant. En, soos ons gister gesien het, bly 'n persoon se innerlike wese...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Diepe Waters

0:00 3:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 10, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!