Dinge Wat Jesus Nooit Gesê Het Nie episode artwork

EPISODE · Mar 19, 2024 · 2 MIN

Dinge Wat Jesus Nooit Gesê Het Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 9:23,24 Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis opneem en My volg, want elkeen wat sy lewe wil behou, sal dit verloor, maar elkeen wat sy lewe om my ontwil verloor, sal dit behou. Die storie waarmee die wêreld ons deesdae wil indoktrineer, gaan basies so: leef 'n goeie lewe en wees gelukkig. Dit klink nogal goed, maar daar is 'n gevaarlike angel daar.Nouja, dink ek dat God ons wil seën? Een honderd persent! Absoluut! Soos enige liefdevolle vader, wil Hy die beste vir sy kinders hê.Maar, as jy die idee van God se seën verander – eintlik verdraai – deur dit te vermeng met die selfgesentreerde storie waarmee die wêreld met ons koppe smokkel, sal jy uiteindelik heeltemal in die verkeerde rigting beweeg.Wees versigtig vir die vyand se stories. Hier is 'n paar dinge wat Jesus nooit gesê het nie: Luister na jou hart. Wees getrou aan jouself. Vertrou jou instink. Voel goed oor wie jy is. Geluk is wat saak maak. Wees net 'n goeie mens.So bekend en aantreklik as wat hierdie stories mag klink, sal jy nie enige van daardie idees vind in dít wat Jesus vir ons geleer het nie. Maar hier is iets wat Jesus wel gesê het.Lukas 9:23,24 Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis opneem en My volg, want elkeen wat sy lewe wil behou, sal dit verloor, maar elkeen wat sy lewe om my ontwil verloor, sal dit behou.Dit, my vriend, is heeltemal die teenoorgestelde van wat die wêreld jou oor jou lewe sal vertel. Elkeen van ons moet ’n keuse maak. Wees gelukkig en voel goed oor jouself, of wees net 'n goeie mens ... of neem jou kruis op en volg Jesus.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 19, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Lukas 9:23,24 Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis opneem en My volg, want elkeen wat sy lewe wil behou, sal dit verloor, maar elkeen wat sy lewe om my ontwil verloor, sal dit behou. Die storie waarmee die wêreld ons deesdae wil indoktrineer, gaan basies so: leef 'n goeie lewe en wees gelukkig. Dit klink nogal goed, maar daar is 'n gevaarlike angel daar. Nouja, dink ek dat God ons wil seën? Een honderd p...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Dinge Wat Jesus Nooit Gesê Het Nie

0:00 2:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 19, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!