Dink Groot episode artwork

EPISODE · Sep 6, 2026 · 3 MIN

Dink Groot

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 1:20 Van die skepping van die wêreld af kan 'n mens uit die werke van God duidelik aflei dat sy krag ewigdurend is en dat Hy waarlik God is, hoewel dit dinge is wat 'n mens nie met die oog kan sien nie. Vir hierdie mense is daar dus geen verontskuldiging nie. Ons bekommer ons so baie oor ons werk en die dinge wat nou vir ons swaar is. Al voel hierdie dinge op die oomblik groot, is dit klein binne die groter prentjie van God se verhaal.In 1903 het Eugene Aldrin gekyk hoe die Wright-broers die eerste aangedrewe vlug voltooi. Hy was toe nog ’n jong man. Dekades later het sy eie seun, Buzz Aldrin, op die maan geloop. Eugene het albei beleef. Ongelooflik!Een leeftyd het die mensdom se grootste lugvaart-spronge gedek. Dit strek van brose vlerke oor sandduine tot voetspore op die oppervlakte van die maan. Tog is hierdie groot prestasies bitter klein. Dit sal skaars twee druppels in die emmer van die heelal se skepping wees.Romeine 1:20 Van die skepping van die wêreld af kan 'n mens uit die werke van God duidelik aflei dat sy krag ewigdurend is en dat Hy waarlik God is, hoewel dit dinge is wat 'n mens nie met die oog kan sien nie. Vir hierdie mense is daar dus geen verontskuldiging nie.Die heelal strek verder as wat ons kan dink - sterrestelsels, sterre en ligjare wat ons nie eers kan meet nie. En elke deel daarvan verkondig sý majesteit.So, hoekom is ons so dikwels behep met die hier en die nou? Hoekom kyk ons net vas teen die dinge wat dringend is, terwyl die ewige dinge bokant ons skyn? Selfs die maanlanding is niks in vergelyking met die glorie van die Een wat die maan op sy plek opgehang het nie. En hier is die uitdaging. Kyk op. Kyk verby die alledaagse dinge. Moenie net vaskyk teen aardse dinge nie, maar fokus op Christus wat oor alles regeer. Want wanneer jy dit doen, word jou probleme minder, jou hoop groei, en jou hart aanbid. Die hemele verkondig die mag van God. Gaan jy ook oor Hom getuig?Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 6, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 1:20 Van die skepping van die wêreld af kan 'n mens uit die werke van God duidelik aflei dat sy krag ewigdurend is en dat Hy waarlik God is, hoewel dit dinge is wat 'n mens nie met die oog kan sien nie. Vir hierdie mense is daar dus geen verontskuldiging nie. Ons bekommer ons so baie oor ons werk en die dinge wat nou vir ons swaar is. Al voel hierdie dinge op die oomblik groot, is dit klein binne die groter prentjie van God se verhaal. In 1903 het Eugene Aldrin ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Dink Groot

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 6, 2026.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!