Dink Mooi oor jou Besteding episode artwork

EPISODE · May 2, 2025 · 2 MIN

Dink Mooi oor jou Besteding

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailFilippense 4:11-12 Ek sê dit nie omdat ek iets kortkom nie. Ek het regtig geleer om onder alle omstandighede reg te kom. Ek weet wat dit is om boomskraap te lewe, en ek weet wat dit is om oorvloed te hê. Ek het lewenservaring opgedoen vir alle omstandighede, vir wanneer ek genoeg het om te eet én wanneer ek honger is, vir oorvloed én tekort. (NLV) Goed, vandag is die dag wat ek ‘n moeilike en teer sakie gaan aanraak... Hoe spandeer jy jou geld? Belangriker nog, watter kriteria pas jy toe om óf die goedkoper; óf die duurder item te kies; óf hoe word jy beïnvloed deur daardie onnodige item wat vir jou skree … “koop my!”As jou finansies iewers tussen boomskraap en krities is, is die antwoord redelik eenvoudig – jy koop net wat jy moet. Maar selfs dan is die versoeking nog steeds baie groot om geld onoordeelkundig uit te gee en nie genoeg oor te hou vir die noodsaaklikhede nie.Te oordeel aan die snuisterye en gemors wat in enige digitale of fisiese winkelsentrum beskikbaar is, is die probleem dat baie van diegene wat 'n bietjie beter daaraan toe is, dat hulle geen diskresie aan die dag lê nie. Hulle ... koop en versamel en huur dan stoorfasiliteite vir hul oortollige rommel.Miskien is dit tyd om jou besteding te heroorweeg. Die apostel Paulus, wat in 'n Romeinse kerker op sy doodsvonnis gesit en wag het, het dit geskryf:Filippense 4:11,12 Ek sê dit nie omdat ek iets kortkom nie. Ek het regtig geleer om onder alle omstandighede reg te kom. Ek weet wat dit is om boomskraap te lewe, en ek weet wat dit is om oorvloed te hê. Ek het lewenservaring opgedoen vir alle omstandighede, vir wanneer ek genoeg het om te eet én wanneer ek honger is, vir oorvloed én tekort. (NLV)Sien jy, Paulus se tevredenheid was nie deur sy besittings bepaal nie, maar deur God self!Waarop spandeer jy jou geld? Hoekom spandeer jy dit? Het jy regtig daardie 'ding' nodig? Regtig? Wat dit ook al is, hoeveel dit ook al kos, dit sal jou nooit die tevredenheid en die vervulling waarna jy soek, bring nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 2, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Filippense 4:11-12 Ek sê dit nie omdat ek iets kortkom nie. Ek het regtig geleer om onder alle omstandighede reg te kom. Ek weet wat dit is om boomskraap te lewe, en ek weet wat dit is om oorvloed te hê. Ek het lewenservaring opgedoen vir alle omstandighede, vir wanneer ek genoeg het om te eet én wanneer ek honger is, vir oorvloed én tekort. (NLV) Goed, vandag is die dag wat ek ‘n moeilike en teer sakie gaan aanraak... Hoe spandeer jy jou geld? Belangriker nog, watter k...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Dink Mooi oor jou Besteding

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 2, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!