Dink Verder as Vandag episode artwork

EPISODE · May 6, 2025 · 3 MIN

Dink Verder as Vandag

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailFilippense 3: 19 -21 Ewige vernietiging is hulle uiteinde, liggaamlike behoeftes is hulle god en skandelike dinge is hulle trots. Al waaraan hulle dink, is aardse dinge. Ons, daarteenoor, het ons burgerskap in die hemel. Van dáár verwag ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser. Hy sal ons vernederde liggame verander in liggame met goddelike heerlikheid, soos sy eie. Hiervoor sal Hy dieselfde krag gebruik as dié waarmee Hy alle dinge onder sy gesag bring.(NLV) Hoe voel jy wanneer oënskynlik bose mense suksesvol is, maar diegene wat probeer om goed te doen, nie net misluk nie, maar as gevolg daarvan, ly? En wanneer dit met ons gebeur, is daar ‘n baie groot versoeking om opstandig te word.Lance Armstrong, die Amerikaanse fietsryer, het vroeg in sy loopbaan baie belowend gelyk en 'n paar groot wedrenne gewen voordat hy in 1996 met testikulêre kanker gediagnoseer is. Hy het herstel en dapper voortgegaan om die gesogte Tour de France sewe opeenvolgende kere van 1999 tot 2005 te wen. Toe hy egter skuldig bevind is op die aanklag van die gebruik van 'n verbode middel, is hy van al sy titels gestroop en geheel en al uit professionele fietsry verban.Stel jou nou voor dat jy een van die fietsryers is wat jaar na jaar die uitmergelende Tour de France ry, net om geklop te word deur iemand wat reeds ‘n ruk lank onder verdenking vir die gebruik van prestasie-verbeterende dwelms, is. Wat doen jy? Bly jy dwelm-vry en bly jy verloor, of begin jy dieselfde dwelms gebruik om mededingend te wees?Wel, dit hang af van wat vir jou belangrik is. Armstrong was bekoor deur sy korttermyn roem. Die apostel Paulus het oor mense met daardie soort ingesteldheid gesê:Filippense 3:19-21 Ewige vernietiging is hulle uiteinde, liggaamlike behoeftes is hulle god en skandelike dinge is hulle trots. Al waaraan hulle dink, is aardse dinge. Ons, daarteenoor, het ons burgerskap in die hemel. Van dáár verwag ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser. Hy sal ons vernederde liggame verander in liggame met goddelike heerlikheid, soos sy eie. Hiervoor sal Hy dieselfde krag gebruik as dié waarmee Hy alle dinge onder sy gesag bring. (NLV)Daar is soveel meer aan die lewe as korttermyn sukses. Dink verder as die hede, want Jesus het vir jou gesterf en opgestaan om vir jou 'n ewige heerlikheid te gee, ‘n ewigheid wat ons nie nou kan sien nie en wat ons onsself nooit eers kan voorstel nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Filippense 3: 19 -21 Ewige vernietiging is hulle uiteinde, liggaamlike behoeftes is hulle god en skandelike dinge is hulle trots. Al waaraan hulle dink, is aardse dinge. Ons, daarteenoor, het ons burgerskap in die hemel. Van dáár verwag ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser. Hy sal ons vernederde liggame verander in liggame met goddelike heerlikheid, soos sy eie. Hiervoor sal Hy dieselfde krag gebruik as dié waarmee Hy alle dinge onder sy gesag bring.(NLV) Hoe vo...

NOW PLAYING

Dink Verder as Vandag

0:00 3:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 6, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailFilippense 3: 19 -21 Ewige vernietiging is hulle uiteinde, liggaamlike behoeftes is hulle god en skandelike dinge is hulle trots. Al waaraan hulle dink, is aardse dinge. Ons, daarteenoor, het ons burgerskap in die hemel. Van dáár...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!