Dinsdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio episode artwork

EPISODE · Jun 2, 2026 · 10 MIN

Dinsdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

from Rosestad Godsdiens · host Radio Rosestad

PSALMS 23 Die Here is my herder 1'n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. 2Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. 3Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam. 4Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande is ek veilig. 5U laat my by 'n feesmaal aansit, terwyl my teëstanders moet toekyk. U ontvang my soos 'n eregas, ek word oorlaai met hartlikheid. 6U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 2, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Dinsdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

0:00 10:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Rosestad Godsdiens?

This episode is 10 minutes long.

When was this Rosestad Godsdiens episode published?

This episode was published on June 2, 2026.

Can I download this Rosestad Godsdiens episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!