EPISODE · Jun 16, 2026 · 9 MIN
Dinsdag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz
from Rosestad Godsdiens · host Radio Rosestad
EKSODUS 3 God openbaar Hom aan Moses 1Moses het die kleinvee van sy skoonpa Jetro, 'n priester van Midian, opgepas. Hy het die kleinvee diep die woestyn in gejaag totdat hy by Horeb, die berg van God, gekom het. 2Toe verskyn die Engel van die Here aan hom in 'n vlam binne-in 'n doringbos. Terwyl hy kyk, sien hy dat die doringbos aanhou brand, maar nie uitbrand nie. 3En Moses sê vir homself: “Ek wil tog 'n bietjie nader gaan om hierdie wonderlike verskynsel te bekyk. Waarom brand die doringbos dan nie uit nie?” 4Toe die Here sien dat hy nader kom om te kyk, roep God na hom uit die doringbos: “Moses! Moses!” En hy antwoord: “Hier is ek.”
Embed this episode
NOW PLAYING
Dinsdag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.