Dis Lank om Verkeerd te Wees episode artwork

EPISODE · Aug 30, 2025 · 2 MIN

Dis Lank om Verkeerd te Wees

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Tessalonisense 1:6,9 God is tog regverdig: die mense onder wie julle nou so ly, sal Hy as straf ook laat ly; Die ewige verdoemenis sal hulle straf wees, altyd geban uit die teenwoordigheid van die Here en van sy wonderbaarlike mag. Kan ek jou iets vra? Geniet jy dit om te dobbel? En indien wel, waarmee sou jy bereid wees om te dobbel om 'n prys te wen?Die laaste keer wat ek gedobbel het, was in 1982 toe ek as jongman ‘n muntstuk in 'n slot-masjien, of, soos sommige dit noem, 'n gleufmasjien gesit het... en ek het $4 gewen. Maar kom ons kyk ernstig na die saak. Soveel mense in hierdie wêreld dobbel met hul lewens. Rokers, byvoorbeeld, waag die kans dat hul verslawing nie hul lewens sal kortknip nie, terwyl dit heel waarskynlik presies is wat sal gebeur.En selfs meer mense in hierdie wêreld wed dat hul gedrag op die kort termyn; hul rebellie teen God, hulle nie hulle ewigheid gaan kos nie ... terwyl dit presies is wat gaan gebeur.2 Tessalonisense 1:6,9 God is tog regverdig: die mense onder wie julle nou so ly, sal Hy as straf ook laat ly; Die ewige verdoemenis sal hulle straf wees, altyd geban uit die teenwoordigheid van die Here en van sy wonderbaarlike mag.Jy mag my vra: "Berni, hoe weet jy dis waar? Hoe weet jy daar is 'n God in die hemel? Hoe weet jy dat Hy, Jesus, sy Seun, gestuur het om aan die Kruis te sterf? Hoe weet jy dat ek gered sal word deur in Hom te glo en van my wêreldse lewe afstand te doen?"Ek sou antwoord dat indien jy met daardie feite wil dobbel, is dit jou saak ... maar my vriend, die ewigheid is 'n lang tyd om verkeerd te wees...Die ewige verdoemenis sal hulle straf wees, altyd geban uit die teenwoordigheid van die Here en van sy wonderbaarlike mag.Maar wanneer ons ons vertroue in Jesus plaas, is die ewigheid saam met Hóm, die gratis geskenk wat Hy ons gee.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 30, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Tessalonisense 1:6,9 God is tog regverdig: die mense onder wie julle nou so ly, sal Hy as straf ook laat ly; Die ewige verdoemenis sal hulle straf wees, altyd geban uit die teenwoordigheid van die Here en van sy wonderbaarlike mag. Kan ek jou iets vra? Geniet jy dit om te dobbel? En indien wel, waarmee sou jy bereid wees om te dobbel om 'n prys te wen? Die laaste keer wat ek gedobbel het, was in 1982 toe ek as jongman ‘n muntstuk in 'n slot-masjien, of, soos sommige...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Dis Lank om Verkeerd te Wees

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 30, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!