Dis ‘n Moeilike Opdrag episode artwork

EPISODE · Mar 20, 2026 · 2 MIN

Dis ‘n Moeilike Opdrag

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 21:12-13 Jesus het tempel toe gegaan en al die mense wat op die tempelplein koop en verkoop, daar uitgejaag. Die tafels van die geldwisselaars en die stoele van die duiweverkopers het Hy omgegooi en vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘My huis sal 'n huis van gebed wees,’ maar julle maak dit 'n rowersnes.” Wanneer jy sien dat dinge besig is om verkeerd te loop; hoe besluit jy of jy moet praat of stilbly? Moet jy opstaan en die boosheid aan die lig bring, of stilbly om die vrede te bewaar? Dis 'n moeilike besluit, nè?Kom ons sê jy werk in 'n kantoor waar almal goed oor die weg kom. Eendag hoor jy 'n senior bestuurder, agter sy rug, met ‘n jonger kollega se aksent spot.Dis beslis baie verkeerd – maar om ‘n muggie met ‘n kanon te skiet, kan moontlik die goeie verhouding van die span skade aandoen, selfs jou eie posisie in gevaar stel. Konfronteer jy die saak en wag jy in spanning op die uitkoms, of bly jy stil en bewaar jy die vrede? Dis die dilemma.Om stil te bly, voel op die oomblik makliker, maar maak jou stilte jou nie eintlik medepligtig nie?Matteus 21:12-13 Jesus het tempel toe gegaan en al die mense wat op die tempelplein koop en verkoop, daar uitgejaag. Die tafels van die geldwisselaars en die stoele van die duiweverkopers het Hy omgegooi en vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘My huis sal 'n huis van gebed wees,’ maar julle maak dit 'n rowersnes.”Oukei, Jesus het nie gereeld so iets gedoen nie, maar Hy het baie duidelik gesê dat hulle skynheilig is en dat hulle hulself skuldig maak aan slegte gedrag … sonde. Soms sal dit jou iets kos om te doen wat reg is. En ons weet dat as jy toelaat dat verkeerde dinge stilweg onbetwis bly, gaan jy net die vuur aanblaas.Moenie vergeet om dapper genoeg te wees om die tafels en die stoele om te gooi, om te ontbloot wat ontbloot moet word nie!Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Matteus 21:12-13 Jesus het tempel toe gegaan en al die mense wat op die tempelplein koop en verkoop, daar uitgejaag. Die tafels van die geldwisselaars en die stoele van die duiweverkopers het Hy omgegooi en vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘My huis sal 'n huis van gebed wees,’ maar julle maak dit 'n rowersnes.” Wanneer jy sien dat dinge besig is om verkeerd te loop; hoe besluit jy of jy moet praat of stilbly? Moet jy opstaan en die boosheid aan die lig bring, of st...

NOW PLAYING

Dis ‘n Moeilike Opdrag

0:00 2:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 20, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailMatteus 21:12-13 Jesus het tempel toe gegaan en al die mense wat op die tempelplein koop en verkoop, daar uitgejaag. Die tafels van die geldwisselaars en die stoele van die duiweverkopers het Hy omgegooi en vir hulle gesê: “Daar...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!