Dis Nie Jy Net Nie! episode artwork

EPISODE · Jul 4, 2024 · 3 MIN

Dis Nie Jy Net Nie!

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Kronieke 16:11,12 Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid. Julle moet dink aan die magtige dade wat Hy gedoen het, aan sy wonders, aan die reddingsdade op sy bevel, Wanneer ons net mooi genoeg gehad het, wil ons moed verloor. Die tydstip wanneer ons krag faal; ons oë dof word; ons hande swak word en ons entoesiasme om dít te doen waarvoor God ons geroep het, in die niet verdwyn, dan is ons keelvol en wil ons tou opgooi. Ek is redelik seker dat ons almal al sulke tye in ons lewens beleef het. Eens op 'n tyd het ons soveel entoesiasme gehad vir die lewe wat ons geleef het ... maar nou is daardie vonk net nie meer daar nie. Wat het verkeerd geloop?Dit is asof ons 'n kruispad bereik het - ons hou óf aan, gebruik die bietjie energie wat ons oor het, óf ons gooi die handdoek in en gaan huis toe. Ons kan een van drie gevolgtrekkings maak: Eerstens kan ons besluit: Alles hang van my af, ek moet aanhou. Of tweedens, kan jy soos Bruce Wilkinson in sy boek, “The Prayer of Jabez,” skryf … ek het te ver gegaan; ek het op die verkeerde plek beland. En aangesien ek reeds al die hulpbronne uitgeput het, moet ek vinnig daar padgee!Maar ek wil jou vertel dat daar 'n derde alternatief is, 'n baie beter alternatief.1 Kronieke 16:11,12 Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid. Julle moet dink aan die magtige dade wat Hy gedoen het, aan sy wonders, aan die reddingsdade op sy bevel,Ek en jy moet besef dat ons op ons eie nooit kan bereik wat die Here, as Hy in ons leef, déúr ons kan bereik nie. Maar weet jy, dit is sy krag wat ons bemagtig en my vriend, jy was nooit veronderstel om dit alleen te doen nie.Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 4, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Kronieke 16:11,12 Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid. Julle moet dink aan die magtige dade wat Hy gedoen het, aan sy wonders, aan die reddingsdade op sy bevel, Wanneer ons net mooi genoeg gehad het, wil ons moed verloor. Die tydstip wanneer ons krag faal; ons oë dof word; ons hande swak word en ons entoesiasme om dít te doen waarvoor God ons geroep het, in die niet verdwyn, dan is ons keelvol en wil ons tou opgooi. Ek is redel...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Dis Nie Jy Net Nie!

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 4, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!