Dissipelskap:  Waar maak ons dissipels? episode artwork

EPISODE · Jan 18, 2022 · 41 MIN

Dissipelskap: Waar maak ons dissipels?

from Radio Scriptura · host Scriptura

Dissipelskap 2:  Waar maak ons dissipels? Aanbieders:  Marnix Boersema, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn en Jan-Louis Lee Waar maak ons dissipels? Oral, altyd en enige tyd, maar veral in ons daaglikse lewe en wandel, en as ons slaap en as ons opstaan, in ons huise en in ons kerke. Maar terwyl dissipelskap vloei uit die oortuiging en die geloof in die evangelie, is dit ook sinoniem met sending. Ons hoop is op Christus en ons kan nie anders as om dit wyd en suid te deel met almal, naby en ver nie. 00:00 Waar maak ons dissipels? 01:46 Van waar af word ons gestuur? 05:38 Verbond en opdrag van ons Vader 09:35 Getuig oral en altyd 11:45 Almal is dissipelmakers 18:15 Waarheen word ons gestuur? 23:20 Gereformeerde teologie is sendinggerig 25:00 Plaaslike gemeenskap 27:00 Praktiese geleenthede 30:45 Vul jouself met die liefde van die evangelie 31:18 Nasorg en mentorskap 33:02 Begin by daaglikse lewe en werk 34:45 Verband tussen dissipelskap, sending en evangelisasie 37:00 Toerusting 39:44 Nooi mense kerk toe Skakel na evangelisasie toerusting: Wat is evangelisasie? https://youtu.be/Vno4BJYhTlwKursus:  http://solafive.co.za/evangelisasie-kursus/

NOW PLAYING

Dissipelskap: Waar maak ons dissipels?

0:00 41:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 41 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on January 18, 2022.

What is this episode about?

Dissipelskap 2:  Waar maak ons dissipels? Aanbieders:  Marnix Boersema, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn en Jan-Louis Lee Waar maak ons dissipels? Oral, altyd en enige tyd, maar veral in ons daaglikse lewe en wandel, en as ons slaap en as ons opstaan,...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!