EPISODE · Mar 8, 2023 · 2 MIN
Dit is amptelik, beurtkrag moor ekonomiese groei
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ekonome het verwag dat die ekonomie gaan inkrimp in die vierde kwartaal. Die Bloomberg konsensus was vir ʼn 0,4% inkrimping, maar gister het Statistieke Suid-Afrika bekend gemaak dat dit ʼn 1,3% inkrimping was, en dit is ʼn probleem. Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings bly my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Dit is amptelik, beurtkrag moor ekonomiese groei
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.