Dit is hoe 'n positiewe groei scenario lyk episode artwork

EPISODE · Aug 1, 2024 · 2 MIN

Dit is hoe 'n positiewe groei scenario lyk

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Ek was gister by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se konferensie en deel graag ʼn paar van die interessante dinge wat ons daar gehoor het. Die Buro is redelik positief oor ekonomiese vooruitsigte vir volgende jaar. Hulle voorspel 2.2% ekonomiese groei in 2025 en baseer die optimisme op ʼn aantal positiewe ontwikkelings wat nou aan die gang is, soos verbeterde verbruikers en sakevertroue, laer inflasie en sterker rand. Hulle het ook ʼn skielike wegspring scenario bespreek vir as alles reg loop. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 1, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Dit is hoe 'n positiewe groei scenario lyk

0:00 2:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on August 1, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!