Dit is moeilik om wenners te kies episode artwork

EPISODE · Aug 12, 2024 · 1 MIN

Dit is moeilik om wenners te kies

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Ek lees gisteraand dat Jo-Anne van Dyk wat Saterdagaand die silwermedalje in die spiesgooi gewen het, dit gedoen het sonder inkomste-ondersteuning van Sascoc se Operation Excellence program. Mens weet dat amateur atlete wat op die hoogste vlak presteer dit nie maklik het nie. Ek weet ook te min van wie op watter maniere befonds is om veel meer daaroor te sê, maar dit wys tog die belangrike beginsel dat dit moeilik is om wenners te kies. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 12, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Dit is moeilik om wenners te kies

0:00 1:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on August 12, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!