EPISODE · Aug 27, 2024 · 2 MIN
Dit is nie maklik om elektrisiteitspryse te reguleer nie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie wil die model hersien waarvolgens NERSA elektrisiteitspryse vasstel en baie mense hoop vir laer pryse. Die hersiening is nodig en laer pryse sal vir almal ʼn wen wees, maar daar is ʼn paar dinge om oor te dink. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Dit is nie maklik om elektrisiteitspryse te reguleer nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.