Dit is Waarvoor ons Bid (3) episode artwork

EPISODE · Mar 7, 2025 · 2 MIN

Dit is Waarvoor ons Bid (3)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailKolossense 1:9-11 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en toeneem in die kennis van God. Mag God deur sy wonderbare krag julle alle sterkte gee om in alle omstandighede geduldig te volhard.. Voel jy ooit swak, uitgeput, en net … sommer sat vir alles? En om dinge te vererger, stel jy sulke hoë standaarde aan jouself, dat jy selfs te bang is om te erken dat jou krag jou in die steek laat.Ek het onlangs 'n lang rit saam met 'n kollega onderneem. Hy het my langs die pad gevra: "Berni, word jy ooit wakker en voel net ... sat vir alles?" Wel, ons ken mekaar al dekades lank en ek was effens uit die veld geslaan deur sy vreemde vraag.Ek het besef dat die optimisme en selfvertroue wat ek daagliks projekteer, hom laat wonder het. My antwoord was: absoluut! Party dae word ek wakker en voel net mooi sat! Maar elke oggend voordat ek my dag begin, spandeer ek tyd daaraan om te bid. Kolossense 1:9-11 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en toeneem in die kennis van God. Mag God deur sy wonderbare krag julle alle sterkte gee om in alle omstandighede geduldig te volhard.Kom ons kyk vandag na die laaste stukkie van daardie gebed. Paulus bid dat God jou met sy groot krag sal versterk, sodat jy geduldig sal wees en nie moed sal verloor wanneer probleme kom nie.Dinge verander wanneer jy bid. Die krag wat jy eens gehad het, keer terug … deur God se krag. Die geduld wat jy nodig het om jou probleme te hanteer, kom weer terug. Dis waar my krag vandaan kom as ek siek en sat vir alles voel!En dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 7, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Kolossense 1:9-11 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en toeneem in die kennis van God. Mag God deur sy wonderbare krag julle alle sterkte gee om in alle omstandighede geduldig te volhard.. Voel jy ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Dit is Waarvoor ons Bid (3)

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 7, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!