Doen wat Jy Kan episode artwork

EPISODE · Jul 2, 2024 · 3 MIN

Doen wat Jy Kan

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEsra 10:4,5 Die saak is in u hande. Ons ondersteun u. Staan op, pak dit aan en doen dit.” Esra het toe opgestaan en die leiers van die priesters en die Leviete en ook die hele Israel 'n eed laat aflê dat hulle dit sou doen. Hulle het die eed afgelê Wanneer dinge heeltemal skeefloop, wanneer jy teenkanting in die gesig staar, wanneer dit seer maak, wanneer jy bang en verslae voel, roep jou siel diep in jou binneste uit – stop, gee moed op! Die rede waarom ek dit weet, is omdat ek meer as een keer al daar was – eintlik baie keer – in my persoonlike lewe en veral ook in die bediening van Christianityworks, waarby ek die afgelope paar dekades betrokke is. Jy voel totaal oorweldig. Jy wil net vir 'n rukkie afskakel, dan vang ‘n situasie jou onkant en jy wil net omdraai en huis toe gaan.Esra, die Ou-Testamentiese profeet, het voor 'n ongelooflike uitdagende taak te staan gekom. Israel het na sewentig jaar van ballingskap in Babilon teruggekeer na die Beloofde Land. Die plek en die mense was in chaos. Jerusalem moes totaal herbou word en die Israeliete self, God se eie mense, het ook ernstige dissiplinering en opheffing nodig gehad, aangesien hulle keer op keer deur hul eie bose dade verwoes is.Nouja mense, dit was meer as genoeg om Esra te laat tou opgooi en huis toe gaan. Maar hy was die leier wat God vir hierdie oorweldigende taak aangestel het. Toe sê die mense vir hom...Esra 10:4,5 Die saak is in u hande. Ons ondersteun u. Staan op, pak dit aan en doen dit.” Esra het toe opgestaan en die leiers van die priesters en die Leviete en ook die hele Israel 'n eed laat aflê dat hulle dit sou doen. Hulle het die eed afgelêJa, my vriend, party dae moet ons net vasbyt, opstaan en stap; een voet na die ander neersit, en dít waarvoor God ons roep, doen. Ek weet dit is dalk nie wat jy wil hoor nie, maar dit is waar.Staan op, pak dit aan en doen dit. Dit is jou verantwoordelikheid.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 2, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Esra 10:4,5 Die saak is in u hande. Ons ondersteun u. Staan op, pak dit aan en doen dit.” Esra het toe opgestaan en die leiers van die priesters en die Leviete en ook die hele Israel 'n eed laat aflê dat hulle dit sou doen. Hulle het die eed afgelê Wanneer dinge heeltemal skeefloop, wanneer jy teenkanting in die gesig staar, wanneer dit seer maak, wanneer jy bang en verslae voel, roep jou siel diep in jou binneste uit – stop, gee moed op! Die rede waarom ek dit weet...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Doen wat Jy Kan

0:00 3:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 2, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!