DOP deur Retief Scholtz episode artwork

EPISODE · Nov 2, 2017 · 1H 28M

DOP deur Retief Scholtz

from Radioteater · host RSG

'n Oud-Spoorwegwerker, Frank, en 'n jong kroegman, Tim, neem jou saam in 'n hartroerende ontbloting van hulle siele in 'n kroeg waar brandewyn nie brieke het nie. Frank, wat afgetree is, vier sy skrikkelverjaarsdag, maar daar is min vreugde in die aand. Hy, sy pa en sy pa se pa was almal Spories wat uit die arm deel van die dorp gekom het. Frank se idiomatiese taalgebruik sorg vir komiese momente en lei ook tot verskeie voorvalle wanneer die generasiegaping aanvanklik 'n kloof vorm tussen Frank en Tim. Tim is amper 30 jaar jonger as Frank. Hy is as tiener Australië toe, en het weer terggekeer na sy hartland. Hartland kry 'n dubbele betekenis, want beide se harte word oopgevlek voor mekaar en voor die luisteraar. Jou hart sal geroer word deur die newels van die aand. Frank en Tim se storie, gebind met musiek van Kerkorrel, sal jou diep ontroer. Pas op vir taalgebruik indien jy 'n sensitiewe siel is.

NOW PLAYING

DOP deur Retief Scholtz

0:00 1:28:44

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 1 hour and 28 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on November 2, 2017.

What is this episode about?

'n Oud-Spoorwegwerker, Frank, en 'n jong kroegman, Tim, neem jou saam in 'n hartroerende ontbloting van hulle siele in 'n kroeg waar brandewyn nie brieke het nie. Frank, wat afgetree is, vier sy skrikkelverjaarsdag, maar daar is min vreugde in die...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!