Dra Goeie Vrugte episode artwork

EPISODE · Jan 25, 2025 · 2 MIN

Dra Goeie Vrugte

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Petrus 1:5-8 En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense. As julle dit alles besit en dit neem steeds toe, sal julle met ywer en met vrug ons Here Jesus Christus beter leer ken. So wat beteken dit vir jou om ‘n top kwaliteit droomlewe te lei? Gaan dit oor die goed wat jy opgaar, die vakansies waaroor jy droom, die lekker eet waarna jy smag? Of is daar … iets meer?Die lewe is kompleks. Dit is morsig. Ons verbeel ons dat daar iewers 'n perfekte lewe vir ons wag. Maar of jy nou ryk of arm is, die wêreld pootjie jou telkens met uitdagings wat jou pad kruis en die wonderlike lewe wat jy gedink het jy veronderstel is om te leef, opmors. En dit is nie net jy nie. Dit is vir ons almal waar.Nouja, hoe lyk jou idee van ‘n suksesvolle droomlewe te midde van al hierdie deurmekaar lewenskwessies? Hoe sal jy weet of jy dit bereik het?Die afgelope week het ons gekyk na die dinge wat ons in ons lewens nodig het om hierdie bevredigende droomlewe te lei. Nie almal van die deugde kom vanself nie, maar wanneer ons ons vertroue in God plaas, gee Hy ons die krag om hulle uit te leef. 2 Petrus 1:5-8 En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense. As julle dit alles besit en dit neem steeds toe, sal julle met ywer en met vrug ons Here Jesus Christus beter leer ken.Hoe weet jy dat jy jou droomlewe lei? Deur die vrugte wat jy dra, deur die positiewe impak wat jy in die lewens van ander het, deur die eer wat jy aan sy Naam bring. Gaan voort, leef jou droomlewe!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 25, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Petrus 1:5-8 En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense. As julle dit alles besit en dit neem steeds toe, sal julle met ywer en met vrug ons Here Jesus Christus beter leer ken. So wat beteken dit v...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Dra Goeie Vrugte

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 25, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!