Draai Terug en Lewe episode artwork

EPISODE · Jan 5, 2025 · 2 MIN

Draai Terug en Lewe

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEsegiël 18:31-32 Laat vaar al julle oortredings en kry 'n nuwe gesindheid, 'n nuwe gees. Waarom wil julle sterf, Israel? Dit is nie my wil dat die mens moet sterf nie,” sê die Here my God, “maar dat hy hom bekeer en bly lewe.” Om 'n eerbare lewe te lei, behels noodwendig 'n paar moeilike keuses van jou kant af. Kom ons kyk daarna: gesonde eetgewoontes, genoeg oefening, genoeg slaap en, les bes, die hantering van daardie slegte gedrag wat jou beroof van die goeie resultate wat jy begeer.Nouja, hier is ons op die vyfde dag van hierdie nuwe jaar en ons het reeds ‘n hele paar nuwejaarsvoorneme verbreek; is ek reg? Dit bevestig die realiteit dat enige positiewe veranderinge harde werk behels. Maar wat van negatiewe verandering? Neewat, om sleg op te tree, kom sommer vanself!Moes jy al ooit hard werk daaraan om selfsugtig te wees? Om nie te mededeelsaam te wees nie? Om jou geld op te gaar? Nooit! Maar onbaatsugtigheid, vrygewigheid, vriendelikheid … hierdie gesindheid is baie moeiliker om op 'n konsekwente basis te handhaaf.Daarom is hierdie waarskuwingsein op hierdie tyd van die jaar so 'n belangrike een vir ons.Esegiël 18:31-32 Laat vaar al julle oortredings en kry 'n nuwe gesindheid, 'n nuwe gees. Waarom wil julle sterf, Israel? Dit is nie my wil dat die mens moet sterf nie,” sê die Here my God, “maar dat hy hom bekeer en bly lewe.”Gister het ons gesien dat God belowe om vir ons 'n nuwe hart en 'n nuwe gees, die Heilige Gees, te gee om ons te bemagtig om alles te wees wat Hy ons gemaak het om te wees. Ons is nie alleen hierin nie.Maar daar is een ding wat Hy nie vir ons kán of sál doen nie. Net óns kan besluit om weg te draai van die dinge wat ons weet verkeerd is. Kry ‘n nuwe gesindheid en ontvang die Heilige Gees. Jou lewe hang daarvan af!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 5, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Esegiël 18:31-32 Laat vaar al julle oortredings en kry 'n nuwe gesindheid, 'n nuwe gees. Waarom wil julle sterf, Israel? Dit is nie my wil dat die mens moet sterf nie,” sê die Here my God, “maar dat hy hom bekeer en bly lewe.” Om 'n eerbare lewe te lei, behels noodwendig 'n paar moeilike keuses van jou kant af. Kom ons kyk daarna: gesonde eetgewoontes, genoeg oefening, genoeg slaap en, les bes, die hantering van daardie slegte gedrag wat jou beroof van die goeie result...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Draai Terug en Lewe

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 5, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!