Druk deur, moenie Probeer Ontsnap Nie episode artwork

EPISODE · Feb 10, 2026 · 2 MIN

Druk deur, moenie Probeer Ontsnap Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 23:4 Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my. (1953) Wanneer jy teëspoed ervaar of selfs wanneer jy so ‘n bietjie ongemaklik of verontrief voel, wil ‘n mens onmiddellike reageer: "Kry my net uit hierdie penarie uit!" Dis net natuurlik, nie waar nie? Jy moet dikwels besluit of jy gaan deurdruk, eerder as om uit die omstandighede te probeer ontsnap.Watter moeilike situasies het jy al in jou lewe deurgemaak? Of, watter moeilike situasie beleef jy op die oomblik? Het jy ook al daardie gevoel van: "Kry my net uit hierdie penarie uit!" ervaar?As ek terugdink aan my eie ervaring, besef ek dat God die regte ding gedoen het toe Hy my deur daardie pynlike ervaring geneem het, eerder as om my sommer daaruit te pluk en daaruit te laat ontsnap, sonder om sy les te leer. Dit was hoe Hy my gevorm het tot die mens wat ek vandag is. Dit was tóé wat Hy my toegelaat het om self te ervaar hoe groot sy liefde is; hoe getrou Hy in die moeilike tye van die lewe is; hoe wonderlik dit is om sy Teenwoordigheid te ervaar wanneer ek heeltemal alleen voel.Kyk wat skryf Dawid oor sy donkerste uur: Psalm 23:4 Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my. (1953)Dawid se gebruik van die woorde: “dal van doodskaduwee" is nie bloot vir poëtiese redes daar nie. Hy was werklik in doodsgevaar toe sy voorganger, koning Saul, hom wou doodmaak. Dawid kon daardie “dal” nie omseil nie; hy moes daardeur gaan. Sy verlossing het nie deur ontsnapping gekom nie, maar deur volharding in God se Teenwoordigheid.God se Teenwoordigheid is 'n lig wat, as jy dit toelaat, helder sal skyn diep in jou donker vallei; jou vrees sal verdryf en jou aan die einde sal red. God is die enigste uitweg.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 10, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 23:4 Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my. (1953) Wanneer jy teëspoed ervaar of selfs wanneer jy so ‘n bietjie ongemaklik of verontrief voel, wil ‘n mens onmiddellike reageer: "Kry my net uit hierdie penarie uit!" Dis net natuurlik, nie waar nie? Jy moet dikwels besluit of jy gaan deurdruk, eerder as om uit die omstandighede te probeer ontsnap. Watter moeilike situasies het jy a...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Druk deur, moenie Probeer Ontsnap Nie

0:00 2:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 10, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!