Duiwelse Trots episode artwork

EPISODE · Apr 11, 2024 · 2 MIN

Duiwelse Trots

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 4:5-7 Daarna bring die duiwel Hom op 'n hoogte en wys Hom in 'n oogwink al die koninkryke van die wêreld. Toe sê die duiwel vir Hom: “Aan U sal ek al hierdie mag en majesteit gee, want dit is aan my oorgegee, en ek gee dit aan wie ek wil. Dit sal alles aan U behoort as U maar net voor my buig en my aanbid.” Het die duiwel al ooit 'n hoek, gelaai met die aas van versoeking voor jou neus rondgeswaai om jou uit te lok? Daardie aas van hoe suksesvol jy kan word en hoe jy mense sal beïndruk. Toemaar, my vriend, jy is nie alleen nie!Daar is volop situasies in hierdie lewe waar jy versoek word. Dink byvoorbeeld aan die kere wat jy jouself met ander vergelyk en besluit jy skiet te kort; tye wanneer die lewe nie uitwerk soos jy gehoop het dit sal nie; selfs wanneer jy misluk het en jy besig is om die stukke op te tel.Maar weet jy, daardie geleenthede kom wink steeds vir jou. En om die waarheid te sê, wanneer ons terneergedruk voel, soos ons almal van tyd tot tyd maar geneig is om te voel, is daardie geleenthede soveel meer aanloklik. Dit is hoekom so baie mense ingesuig word deur hierdie kits-ryk-word-swendelary. Die sprankel van sukses is so groot daar te midde van jou lyding, dat die uitdaging om 'n mal risiko te loop, nie so erg lyk nie.Jesus was al veertig dae in die woestyn. Hy het niks geëet nie. Hy was swak. Hy was kwesbaar.Lukas 4:5-7 Daarna bring die duiwel Hom op 'n hoogte en wys Hom in 'n oogwink al die koninkryke van die wêreld. Toe sê die duiwel vir Hom: “Aan U sal ek al hierdie mag en majesteit gee, want dit is aan my oorgegee, en ek gee dit aan wie ek wil. Dit sal alles aan U behoort as U maar net voor my buig en my aanbid.”Joshua Botello die skrywer en spreker stel dit so: as die duiwel jou nie kan afdruk nie, sal hy jou probeer opblaas. Moenie in die versoeking kom nie. Moenie trots word nie; bly nederig.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 11, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Lukas 4:5-7 Daarna bring die duiwel Hom op 'n hoogte en wys Hom in 'n oogwink al die koninkryke van die wêreld. Toe sê die duiwel vir Hom: “Aan U sal ek al hierdie mag en majesteit gee, want dit is aan my oorgegee, en ek gee dit aan wie ek wil. Dit sal alles aan U behoort as U maar net voor my buig en my aanbid.” Het die duiwel al ooit 'n hoek, gelaai met die aas van versoeking voor jou neus rondgeswaai om jou uit te lok? Daardie aas van hoe suksesvol jy kan word en ho...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Duiwelse Trots

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 11, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!