DUST sluit rolprentfees af episode artwork

EPISODE · Sep 19, 2020 · 6 MIN

DUST sluit rolprentfees af

from Naweekaktueel · host RSG

Die rolprent, Dust, is 'n post-apokaliptiese spanningsverhaal waarin vroue gatskop teen onderdrukking vertel die regisseur en skrywer Pieter du Plessis. Dust het die gesogte eer gekry om die Durban Internasionale Rolprentfees af te sluit. Du Plessis is terloops die kleinseun en naamgenoot van die groot Afrikaanse storieverteller P.G. du Plessis. Terwyl kritici reeds meen die appel val nie ver van die boom af nie, wou Anna-Marie Jansen van Vuuren by Du Plessis weet of hy nie soms voel dat hy in sy oupa se skaduwee staan nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 19, 2020

NOW PLAYING

DUST sluit rolprentfees af

0:00 6:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 6 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on September 19, 2020.

What is this episode about?

Die rolprent, Dust, is 'n post-apokaliptiese spanningsverhaal waarin vroue gatskop teen onderdrukking vertel die regisseur en skrywer Pieter du Plessis. Dust het die gesogte eer gekry om die Durban Internasionale Rolprentfees af te sluit. Du Plessis...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!