Dwaine se droom word waar episode artwork

EPISODE · Sep 3, 2025 · 8 MIN

Dwaine se droom word waar

from Driesestig · host RSG

Haidee Muller gesels met 'n talentvolle jong sanger van haar tuisdorp, Oudtshoorn, wat in die Kaap in die kunste gaan studeer het. Hy het lank daarvan gedroom om sy talent op 'n verhoog met ander te kan deel, en vandeesweek word daardie droom uiteindelik waar. Dwaine Jansen sing sy hart uit in die musiekblyspel, Jacques Brel is Alive and Well and Living in Paris, by die Kunstekaap. Dit word aangebied deur Northlink College onder die regie van Niël Rademan.

NOW PLAYING

Dwaine se droom word waar

0:00 8:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 8 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on September 3, 2025.

What is this episode about?

Haidee Muller gesels met 'n talentvolle jong sanger van haar tuisdorp, Oudtshoorn, wat in die Kaap in die kunste gaan studeer het. Hy het lank daarvan gedroom om sy talent op 'n verhoog met ander te kan deel, en vandeesweek word daardie droom...

Can I download this Driesestig episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!