Eekhoring sorg vir rekord episode artwork

EPISODE · Aug 26, 2025 · 1 MIN

Eekhoring sorg vir rekord

from Driesestig · host RSG

In VSA is sportkaarte baie gewild. ‘n Basketbalkaart het onlangs vir meer as R228 miljoen verkoop. ‘n Buitengewone bofbalkaart word nou uitgereik met ‘n eekhoring op. Die eekhoring was Vrydag op die veld tydens ‘n wedstryd. Die eekhoringkaart is aangekondig, en almal was teen Maandag reeds verkoop.

NOW PLAYING

Eekhoring sorg vir rekord

0:00 1:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 1 minute long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on August 26, 2025.

What is this episode about?

In VSA is sportkaarte baie gewild. ‘n Basketbalkaart het onlangs vir meer as R228 miljoen verkoop. ‘n Buitengewone bofbalkaart word nou uitgereik met ‘n eekhoring op. Die eekhoring was Vrydag op die veld tydens ‘n wedstryd. Die eekhoringkaart is...

Can I download this Driesestig episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!