Een God, Een Verlosser episode artwork

EPISODE · Aug 2, 2026 · 2 MIN

Een God, Een Verlosser

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 43:11-12 Ek, ja, Ek is die Here. Buiten My is daar niemand wat jou kan red nie. Ek het die verlossing aangekondig. Ek het eers gesê wat Ek gaan doen en julle toe gered. Geen vreemde god kon dit doen nie. Julle is getuies dat Ek die enigste God is, sê die Here. (NLV) Ons leef in 'n wêreld waar almal 'n 'oplossing' vir alles het. Politici belowe hulle gaan die ekonomie regruk en tegnologie maak asof dit enige probleem kan uitsorteer. Dan is daar ook nog die selfhelp-kenners wat sê hulle kan jou hele lewe verander as jy net húlle plan volg. Maar op die ou end stel almal van hulle ’n mens teleur.In 2008 het die wêreldwye finansiële krisis alles ontwrig. Banke het toegemaak en markte het heeltemal in duie gestort. Jare lank het mense geglo die stelsel sal hulle altyd veilig hou, maar in ’n kwessie van weke het triljoene dollars net verdwyn. Alles wat almal gedink het veilig is, was toe glad nie. Kyk wat sê die Here:Jesaja 43:11-12 Ek, ja, Ek is die Here. Buiten My is daar niemand wat jou kan red nie. Ek het die verlossing aangekondig. Ek het eers gesê wat Ek gaan doen en julle toe gered. Geen vreemde god kon dit doen nie. Julle is getuies dat Ek die enigste God is, sê die Here. (NLV)Dit klink taamlik duidelik, nè? Daar is net één God. Een Verlosser. Israel se geskiedenis is vol tye waar hulle agter ander gode aangehardloop het, net om aan die kortste ent te trek. En dan herinner God hulle: Dit was Ek. Dit was altyd ek.En toe - eeue later - het daardie waarheid vlees en bloed geword. Jesus is God se reddingsplan. Hy is ons Redder. Nie rykdom nie. Nie krag nie. Nie politiek nie. Net Christus Jesus ons Here.Ja, my vriend, ek kan jou verseker dat indien enige iemand anders, of iets anders waarin jy glo, jou nog nie al klaar in die steek gelaat het nie; dit jou eendag sal teleurstel. So wanneer alles om jou wankelrig voel, moenie jou vertroue in tydelike redders plaas nie. Plaas jou hoop waar dit hoort - in die enigste Een wat nooit faal nie: Jesus.Dit is God se Woord. Vars ... Vir jou... Vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 2, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Jesaja 43:11-12 Ek, ja, Ek is die Here. Buiten My is daar niemand wat jou kan red nie. Ek het die verlossing aangekondig. Ek het eers gesê wat Ek gaan doen en julle toe gered. Geen vreemde god kon dit doen nie. Julle is getuies dat Ek die enigste God is, sê die Here. (NLV) Ons leef in 'n wêreld waar almal 'n 'oplossing' vir alles het. Politici belowe hulle gaan die ekonomie regruk en tegnologie maak asof dit enige probleem kan uitsorteer. Dan is daar ook nog die selfhel...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Een God, Een Verlosser

0:00 2:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 2, 2026.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!