EEN SOMERSDAG deur Bettie Kemp episode artwork

EPISODE · Apr 19, 2012 · 43 MIN

EEN SOMERSDAG deur Bettie Kemp

from Radioteater · host RSG

Wat word van bekende TV-persoonlikhede wat nie meer op die skerm verskyn nie? Hoe pas hulle aan by die gewone lewe sonder die kollig? Of moet die vraag liewer wees: hoe pas die publiek daarby aan? Want dit blyk dat die glanslewe nie net die sterre nie, maar ook gehore konfronteer met die genadelose gang van die tyd. Dis geskryf deur iemand wat die TV-bedryf van binne ken en is opgedra aan die Britse TV-persoonlikheid, Jill Dando, wat die hoogste prys vir roem op die klein kassie betaal het. Die gegewe is eie aan Suid-Afrika en bekend aan plaaslike gehore. Die gebeure en reaksies van mense blyk universeel te wees.

NOW PLAYING

EEN SOMERSDAG deur Bettie Kemp

0:00 43:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 43 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on April 19, 2012.

What is this episode about?

Wat word van bekende TV-persoonlikhede wat nie meer op die skerm verskyn nie? Hoe pas hulle aan by die gewone lewe sonder die kollig? Of moet die vraag liewer wees: hoe pas die publiek daarby aan? Want dit blyk dat die glanslewe nie net die sterre...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!