EENDAG IN ALICANTE deur Mari Snyman episode artwork

EPISODE · Oct 10, 2024 · 53 MIN

EENDAG IN ALICANTE deur Mari Snyman

from Radioteater · host RSG

Toe Mira se man, David, dood is, onttrek sy haar. Sy hou op werk, vermy haar beste vriendin, Katrien, antwoord nie haar foon nie, en sy gaan nêrens heen nie. Katrien gee egter nie moed op nie. Sy ondersteun haar vriendin, en die twee deel herinneringe uit hulle verlede. Hulle dink onder andere terug aan 'n besoek aan Alicante, in Spanje, waar hulle vakansie gehou het, en waar Mira vir David ontmoet het. Dit was liefde met die eerste oogopslag. Mira en David het saam 'n tuinboubesigheid bedryf, en hulle visdam met 'n spuitfontein is vir haar baie belangrik. Wanneer die spuitfontein se pomp breek, roep sy die hulp van 'n nutsman in. Dis hoe sy Lourens ontmoet. Hy het al swaargekry in sy lewe en, sonder dat Mira dit beplan of voorsien, begin sy met hom gesels. Sy vertel hom van David, en begin stadig maar seker vrede maak met haar geliefde se dood. Maar dit bly nie net by gesels nie... Daar is heelwat kinkels in die kabel voordat Mira finaal kan afskeid neem van David. Die spelers is Elma Potgieter, Anton Dekker, Anton Schmidt en Heidi Mollentze. Die regisseur is Mari Snyman.

NOW PLAYING

EENDAG IN ALICANTE deur Mari Snyman

0:00 53:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 53 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on October 10, 2024.

What is this episode about?

Toe Mira se man, David, dood is, onttrek sy haar. Sy hou op werk, vermy haar beste vriendin, Katrien, antwoord nie haar foon nie, en sy gaan nêrens heen nie. Katrien gee egter nie moed op nie. Sy ondersteun haar vriendin, en die twee deel...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!