Ek Verheug my in U episode artwork

EPISODE · Jun 8, 2025 · 2 MIN

Ek Verheug my in U

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 119:14-16 Om volgens u verordeninge te lewe, gee my meer vreugde as al die rykdom van die wêreld. U bevele bly my altyd by. Ek gee ag op die pad wat U aanwys. Ek verlustig my in u voorskrifte, u woord vergeet ek nie. Daar is iets nogal verstommend, selfs bedwelmend, daarin om te doen wat reg is en wanneer jy dit doen; in jou hart te weet dat jy geslaag het. Ek vermoed dat dit is hoe dit nog altyd veronderstel is om te werk.Jy weet hoe dit gaan. In enige gegewe situasie is daar altyd daardie versoeking om kortpad te vat, jou integriteit in te boet ter wille van doeltreffendheid; jou vinger op die skaal te druk om 'n uitkoms te bereik wat vir jou gunstiger is.Ons doen dit omdat ons weet ons sal waarskynlik daarmee wegkom. En hoe meer ons daarmee ‘wegkom’, hoe dapperder en meer geslepe raak ons om volgende keer weer oneerlik te wees.Maar, alhoewel jy dalk “wen,” en al mag jy kry wat jy wou hê, weet jy altyd diep binne-in, dat wat jy gedoen het, oneerlik was, nie waar nie?Hier is 'n man wat die bedwelmende vreugde ontdek het van om keer op keer, terwyl hy tot God bid, die regte ding te doen:Psalm 119:14-16 Om volgens u verordeninge te lewe, gee my meer vreugde as al die rykdom van die wêreld. U bevele bly my altyd by. Ek gee ag op die pad wat U aanwys. Ek verlustig my in u voorskrifte, u woord vergeet ek nie.Hierdie psalmis sê dat wanneer jy dit regkry om te doen wat reg in God se oë is, is om, soos ons vandag sal sê: ‘om die lotto te wen’. En hoe meer jy daardie opwinding ervaar, hoe meer jy daaroor dink, hoe meer jy daaroor mediteer … hoe meer vreugde sal jy uiteindelik in God se voorskrifte ervaar. Dit is regtig nogal verslawend, hierdie gevoel wat jy kry dat jy goed doen in God se oë!Om volgens u verordeninge te lewe, gee my meer vreugde as al die rykdom van die wêreld.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 8, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 119:14-16 Om volgens u verordeninge te lewe, gee my meer vreugde as al die rykdom van die wêreld. U bevele bly my altyd by. Ek gee ag op die pad wat U aanwys. Ek verlustig my in u voorskrifte, u woord vergeet ek nie. Daar is iets nogal verstommend, selfs bedwelmend, daarin om te doen wat reg is en wanneer jy dit doen; in jou hart te weet dat jy geslaag het. Ek vermoed dat dit is hoe dit nog altyd veronderstel is om te werk. Jy weet hoe dit gaan. In enige gegewe si...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Ek Verheug my in U

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 8, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!