EPISODE · Jul 7, 2023 · 1 MIN
Ekonomie in alles
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek wou iets sê oor korrupsie, die wapenskandaal van die vroeë 2000s en die jaar-oue Zondo verslae maar het besluit om eerder ʼn blaaskans te vat van die ernstige nuus en ek gesels vandag oor markte. Daar is markte in alles en die Marginal Revolution blog versamel hierdie interessante stories. Hierdie episodeword ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Ekonomie in alles
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.