Ekonomiese groei vooruitsigte episode artwork

EPISODE · Oct 3, 2024 · 2 MIN

Ekonomiese groei vooruitsigte

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Daar is hierdie week baie gesê oor Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers. Die Adjunk President het gepraat van 1,5% vir volgende jaar. ʼn JP Morgan ontleder het gepraat van 2% vir twee jaar voordat langtermyn beleggers weer ernstig na Suid-Afrika sal begin kyk. By die regering en groot besighede se vennootskap samesprekings het Discovery se Adrian Gore gepraat van 3% groei. So wat is haalbaar en is daar al tekens daarvan? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 3, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Ekonomiese groei vooruitsigte

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on October 3, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!