Elke Knie Sal Buig episode artwork

EPISODE · May 11, 2026 · 2 MIN

Elke Knie Sal Buig

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailFilippense 2:8-11 En toe Hy as mens geleef het, het Hy Homself nog verder verneder deur tot die dood toe gehoorsaam te wees, ja, tot die kruisdood toe! Daarom het God Hom ook tot die hoogste posisie verhoog en aan Hom die Naam gegee wat belangriker is as elke ander naam. Só sal by die noem van Jesus se heerlike Naam elke knie in die hemel en op die aarde en onder die aarde buig, en elke tong sal bely: “Jesus Christus is Here!” En só sal God die Vader verheerlik word! (NLV) Dink jy geloof in Jesus is outyds? Ag, dis die 21ste eeu. Watter relevansie kan 'n rabbi van 2 000 jaar gelede moontlik hê? Ek is ‘n besige mens – daar is baie dinge in my lewe aan die gang. Die daaglikse lewe dreineer jou, nè? Ek moet hierdie probleem oplos; ek moet daardie ding uitpluis; ek moet opgang maak - ek moet kinders grootmaak; 'n bestaan voer; my loopbaan vestig.Maar al daardie geswoeg en gewerskaf - alles - sal eendag tot 'n einde kom ... miskien baie vinniger as wat enigeen van ons vandag sou vermoed. Ek weet Jesus het 'n ongelooflike verskil in my lewe gemaak en ek weet dat Hy ook 'n wonderlike verskil in joune wil maak, maar, wanneer dit alles verby is, wat gebeur dan?Wag nou, ek is ernstig. Ek weet jy is baie besig en daar is baie druk op jou, maar sê my: wat dan?Filippense 2:8-11 En toe Hy as mens geleef het, het Hy Homself nog verder verneder deur tot die dood toe gehoorsaam te wees, ja, tot die kruisdood toe! Daarom het God Hom ook tot die hoogste posisie verhoog en aan Hom die Naam gegee wat belangriker is as elke ander naam. Só sal by die noem van Jesus se heerlike Naam elke knie in die hemel en op die aarde en onder die aarde buig, en elke tong sal bely: “Jesus Christus is Here!” En só sal God die Vader verheerlik word! (NLV)My vriend, Jesus het sy lewe vir jou afgelê. Dit maak nie saak wat jy besit of wat jou omstandighede is nie, Hy is die Koning van die konings, die Here van die here, en eendag sal Hy oor alles regeer.Hy het vir jou gekom.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 11, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Filippense 2:8-11 En toe Hy as mens geleef het, het Hy Homself nog verder verneder deur tot die dood toe gehoorsaam te wees, ja, tot die kruisdood toe! Daarom het God Hom ook tot die hoogste posisie verhoog en aan Hom die Naam gegee wat belangriker is as elke ander naam. Só sal by die noem van Jesus se heerlike Naam elke knie in die hemel en op die aarde en onder die aarde buig, en elke tong sal bely: “Jesus Christus is Here!” En só sal God die Vader verheerlik word! (NLV)&nb...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Elke Knie Sal Buig

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 11, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!