EPISODE · Jul 17, 2025 · 6 MIN
Ellirien Koopman se drome
from Driesestig · host RSG
Ellirien Koopman van Carnarvon het altyd groot gedroom, soos om kinders te laat glo dat hulle doelwitte haalbaar is. Sy glo dat speel en pret ‘n belangrike rol speel in die ontwikkeling van elke kind. Sy het eers ingeval by kleuterskole, en elke dag gewonder oor waar sy haarself oor 10 jaar sal bevind. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van haar grootworddae op Carnavon, en nuwe drome wat besig is om waar te word in die Kaap.
NOW PLAYING
Ellirien Koopman se drome
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jan 19, 2022 ·5m