EN DAAR WAS SKAAPWAGTERS deur NP Van Wyk Louw episode artwork

EPISODE · Dec 25, 2021 · 50 MIN

EN DAAR WAS SKAAPWAGTERS deur NP Van Wyk Louw

from Radioteater · host RSG

Drie skaapwagters pas skape op in die Roggeveld, iewers tussen Calvinia en Sutherland, enkele dae voor Kersfees. Dis in die jare vyftig. Dis baie droog. Abram, Japie en Izak se hoop dat hulle vir Kersfees huis toe kan gaan, vervaag want Herklaas, Izak se Pa, sê hulle moet in die veld bly om te voorkom dat die skape vrek weens droogte en gebrek aan weiding. In die aanloop tot Kersfees sien Japie saans ‘n lig wat al helderder word. Eers bly hy stil, maar vertel later vir die ander daarvan en hulle begin dit ook sien. Dan kom Herklaas op Oukersaand by die ander drie in die veld aan. Hulle beleef ‘n vreemde ervaring. En dan gebeur ‘n wonderwerk... Die teks kom oorspronklik uit Van Wyk Louw se prosabundel, Maskers van die Erns. Met Simon Bruinders, Luan Jacobs, Johny Klein en Richard van der Westhuizen.

NOW PLAYING

EN DAAR WAS SKAAPWAGTERS deur NP Van Wyk Louw

0:00 50:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 50 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on December 25, 2021.

What is this episode about?

Drie skaapwagters pas skape op in die Roggeveld, iewers tussen Calvinia en Sutherland, enkele dae voor Kersfees. Dis in die jare vyftig. Dis baie droog. Abram, Japie en Izak se hoop dat hulle vir Kersfees huis toe kan gaan, vervaag want Herklaas,...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!