En So Gaan Die Lewe Op die Ou Trant Voort episode artwork

EPISODE · Dec 27, 2023 · 2 MIN

En So Gaan Die Lewe Op die Ou Trant Voort

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 2:40 Die Kindjie het gegroei en sterk geword, en Hy was vol wysheid, en die genade van God was op Hom. Binnekort sal Kersfees vergete wees, daardie sterretjies en rendiere op die kalender sal vervaag. Ons sal maar net almal aangaan met die lewe. Maar wat dan?Nege-en-negentig persent van die lewe – joune en myne – gaan oor ‘vasbyt en voortbeur.’ Vir die meeste van ons is dit 'n konstante ritme van 'n vyf-dag werksweek en 'n twee-dag-lange naweek. Die roetine word later vir ons ure en ure se harde werk met sulke stukkies rus tussen-in wat ons "vakansies" noem.Nouja, dit verander mettertyd, maar die meeste mense se lewens is maar slegs 'n variasie op hierdie basiese tema. Die lewe gaan aan. . . En dit was ook die geval met Jesus. Ja, ek weet Hy en sy ouers moes op God se opdrag na Egipte vlug om die kindermoord van Herodes te ontsnap. Maar sover ons weet, het die lewe hierna, op ‘n alledaagse patroon in Nasaret voortgegaan. Ons hoor bykans niks van Jesus se grootwordjare nie. Hier is een van die min verse wat na daardie tyd in sy lewe verwys: Lukas 2:40 Die Kindjie het gegroei en sterk geword, en Hy was vol wysheid, en die genade van God was op Hom.Hierdie oënskynlik onskadelike versie bevat soveel krag. Hy was in sy pa se timmermanswinkel besig om ‘n ambag te leer maar: Hy was vol wysheid, en die genade van God was op Hom.Wat het God gedoen? God was besig om Hom te seën!Ons het sekerlik almal al vervelige, onbeduidende tye in ons lewens ervaar; tye waar ons ver weg van die kalklig, as 'n vakleerling in ons eie weergawe van daardie timmermanswinkel, weggesteek was. Maar weet jy, selfs daar, ja, veral daar, kan jy weet dat God 'n plan vir jou lewe het, net soos Hy vir sy Seun gehad het!God het 'n plan om jou te ontwikkel, om jou tot volwassenheid te laat groei, om jou met wysheid te vul … om jou te seën! Dis sy plan!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Lukas 2:40 Die Kindjie het gegroei en sterk geword, en Hy was vol wysheid, en die genade van God was op Hom. Binnekort sal Kersfees vergete wees, daardie sterretjies en rendiere op die kalender sal vervaag. Ons sal maar net almal aangaan met die lewe. Maar wat dan? Nege-en-negentig persent van die lewe – joune en myne – gaan oor ‘vasbyt en voortbeur.’ Vir die meeste van ons is dit 'n konstante ritme van 'n vyf-dag werksweek en 'n twee-dag-lange naweek. Die roetine word...

NOW PLAYING

En So Gaan Die Lewe Op die Ou Trant Voort

0:00 2:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 27, 2023.

What is this episode about?

Send us Fan MailLukas 2:40 Die Kindjie het gegroei en sterk geword, en Hy was vol wysheid, en die genade van God was op Hom. Binnekort sal Kersfees vergete wees, daardie sterretjies en rendiere op die kalender sal vervaag. Ons sal maar net almal...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!