Engo - Alda Fourie episode artwork

EPISODE · Oct 14, 2025 · 6 MIN

Engo - Alda Fourie

from Gemeenskap Onderhoude · host Radio Rosestad

Ateljee-onderhoude met bekende en/of interessante gaste

Ateljee-onderhoude met bekende en/of interessante gaste

NOW PLAYING

Engo - Alda Fourie

0:00 6:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

In alle Ernst Ernst J. van Zyl Die In alle Ernst-podsending bespreek onderwerpe soos identiteit, kultuur, gemeenskap, Suid-Afrika en meer in Afrikaans. Nuusmakers met Mia Spies Mia Spies & Volume "Nuusmakers" is ‘n weeklikse aktualiteit-geselsprogram aangebied deur die bekroonde joernalis, aanbieder en ‘podsender’ Mia Spies. Mia voer ‘n gemaklike in-diepte gesprek met ‘n aktuele persoon, wat ‘n kenner is in sy/haar veld is. Dit strek oor ‘n verskeidenheid onderwerpe van politiek, onderwys, die omgewing en ander kwessies wat relevant én interessant vir die breër Afrikaanssprekende gemeenskap is. Nuusmakers, is ‘n produksie in samewerking met die potgooi-produksiehuis Volume, en word vervaardig deur Roland Perold en Kyran Blaauw. Vir meer inligting oor Volume gaan na https://www.volume.africa. Maroela-onderhoude Maroela Media Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee. Die bankroof – ’n vervolgverhaal Maroela Media Die bankroof, geskryf deur Joe Kleinhans, speel af in Maraisburg, ʼn dorpie in die Suid-Kaap, waar ʼn ou bank oor ʼn naweek beroof word. Die roof herinner aan ʼn historiese tonnelroof en bring die gemeenskap in beroering, veral omdat miljoene én die inhoud van sluitkissies verdwyn. Kaptein Van Rooy, reeds oorlaai met onopgeloste sake, moet die ondersoek hanteer terwyl die media en inwoners druk uitoefen. Sy eksvrou, die ondersoekende joernalis Rachel Wolvaardt, arriveer ook en bemoeilik sake verder. Verskeie dorpenaars met eie agendas en geheime word betrek: Juliana Julies, ʼn ambisieuse sakevrou; Magriet Manders, wat antwoorde oor haar man se moord soek; Vincent Vogel, wat sy verlede probeer ontvlug; Nettie en Shirley, twee ondernemende vriendinne; en Philip Putter, ʼn ryk boer met ʼn tragiese geskiedenis. Die verhaal ontvou oor 60 episodes en kombineer spanning, misterie en drama, terwyl ou geheime onthul en verhoudings getoets word. Die bankroof is vervaardig deur Bettie Kemp. Die kara

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gemeenskap Onderhoude?

This episode is 6 minutes long.

When was this Gemeenskap Onderhoude episode published?

This episode was published on October 14, 2025.

What is this episode about?

Ateljee-onderhoude met bekende en/of interessante gaste

Can I download this Gemeenskap Onderhoude episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!