EPISODE · Oct 13, 2025 · 2 MIN
ENGO en Omgie is reg vir Omgiedag 31 Oktober!
from Mid-Morning Magic · host OFM
Omgiedag is om die draai en vind plaas op 31 Oktober 2025! Dit is die vyfde jaar wat die fondsinsamelings dag plaasvind. Besighede kan ’n pakket koop teen R1500 of plakkers kan gekoop word teen R20 vir ’n volwassene en R10 vir ’n kind! Vir besonderhede, stuur ‘n epos aan [email protected] of ’n WhatsApp na hul bemarkingsnommer 060 548 5543.
Embed this episode
NOW PLAYING
ENGO en Omgie is reg vir Omgiedag 31 Oktober!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.